top of page

Unknown Track - Unknown Artist
00:00 / 00:00
Drank:
Geen kontantkroeg is beskikbaar nie. U is welkom om u eie drank saam te bring.
Kinders:
Kinders is welkom. Langs die onthaallokaal sal 'n ingerigte speelvertrek met toesig beskikbaar wees.
Geskenke:
Enige geskenke sal waardeer word; kontant sal ook verwelkom word.
Verkeer:
Die troue val oor paasnaweek, daarom raai ons u aan om u reisplanne volgens die Morea verkeer aan te pas. Die verkeer behoort Saterdagoggend stil te wees, maar sal vanaf Sondag oggend so 10uur weer begin toeneem. Ons raai u dus aan om voor 9uur Sondagoggend te vertrek.
Algemene Sake
bottom of page